Nieuws

Al het hy destyds deurgeloop omdat hy Aussies in sy Springbok-afrigtingspan aangestel het, is Harry Viljoen nie spyt dat hy ...
Ontwikkelinge soos by Botmaskop moet vir die ekonomiese vooruitgang van die hele gemeenskap én volhoubaar vir die natuurlike ...
Verskeie senior lede van die ANC vra dat die nasionale uitvoerende komitee (NUK) vergader om die DA en die VF Plus uit die ...
Magnus Carlsen, die Lionel Messi van skaak, kom in Desember vir die eerste keer Suid-Afrika toe wanneer een van die grootste ...
’n Mosambiekse veldwagter het drie dae lank stoksielalleen in die bos oorleef nadat Islamitiese insurgente hom deur albei ...
Sowat 1,4 miljoen mense wat op ’n nuwe slim-ID-kaart geregtig was maar dit weens swakhede en stelselfoute in die departement ...
Luister hier, boekwurms! Hoe ek dit onthou deur Francois van Coke en Annie Klopper is die luisterboek vir Mei, eksklusief vir ...
Toe Kagiso Rabada op 1 April die kennisgewing kry dat tekens van ’n verbode middel in sy urienmonster gevind is, het hy die ...
Verskeie Amerikaanse jagters het beplande reise na Suid-Afrika gekanselleer of uitgestel nadat hulle bewus gemaak is van die ...
Die NG Kerk word te dikwels gereduseer tot slegs die besluite van die algemene sinode (AS) of tot omstrede teologiese debatte ...
Politieke elites en meningsvormers skep dikwels ’n drogbeeld van die Suid-Afrikaanse samelewing, skryf Piet Croucamp ...
Sy het die laaste tyd die wêreld aan die brand gehol, maar Rumé Burger se vinnigste tye word nie internasionaal erken nie.